Public Afrikaans Library
Afrikaans texts and videos for you to practice reading. These were all shared by users of Readlang. Click-to-translate while reading, and review your new vocabulary with flashcards.
Zenobia Kock,
via ,
Fiction,
Upper Beginner,
3
DIE KRUPPEL ENGEL
Read More...
Leon Werth,
via ,
Fiction,
Upper Beginner,
13702
Vir Léon Werth Ek wil die kinders ekskuus vra dat ek die boek aan 'n grootmens opdra. Ek het 'n baie goeie rede: hierdie grootmens is my heel beste vriend op aarde. Ek het. ook 'n tweede verskoning: h
Read More...
Wikipedia,
via ,
Other,
Master,
85
Donald John Trump
(gebore 14 Junie 1946 in Queens, New York Stad) is ’n Amerikaanse sakemagnaat wat as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika gedien het. Hy was die Republikeinse Part
Read More...
Eichard Richter,
via ,
Conversation,
Beginner,
68
Vandag was daar baie mense by die see. Vandag is ook 29°C buite en die water was 14°C en meeste mense het gelê by die see in plaas van om te swem. By die see was daar ook ń roomys kar waar almal kan r
Read More...
via ,
Fiction,
1791
Willy Wonka der Kindermörder: Eine düstere Horrortheorie
Wonka ist der Mann, der ein ganzes Süßigkeitenimperium erbaut hat und Süßigkeiten erfunden hat, die die Welt so noch nie zuvor gesehen hat! Do
Read More...
Tier (28 likes)
via ,
,
Upper Beginner,
66
Tier
Voorkoms
Die grootste van die katte het swart strepe op
,
n oranje-
kleurige pels, met mannetjies wat
,
n prominente kraag het.
Habitat
Woud
Dieet
Wilde varke en takbokke
Jaggedrag
Tiere jag sn
Read More...
Corlie Putter; Anna Emm; Lekkerbekkie Nuusbrief; AnnaEmm.co.za,
via ,
Fiction,
Beginner,
488
Die seeslakkie se nuwe huis deur Corlie Putter
Sindy en haar ouma stap langs die see. Dis vir hulle lekker om in die poeletjies tussen die rotse na al
die krappies en vissies te kyk. Sindy hardloop i
Read More...
Anlerie De Wet,
via ,
Other,
Advanced,
270
10 A’s ná belofte aan haar niggie
Deur Anlerie De Wet 07 Januarie 2016 00:00
Mayuri Savary van Crawford College in Sandton het tien onderskeidings gekry, want sy het haar niggie belowe sy sal vir al
Read More...
Jaco Nel; Carte-Blanche onderhoud,
via ,
Conversation,
Upper Beginner,
372
CARTE BLANCHE-ONDERHOUD
Joost ‘dink nie aan doodgaan’
Sy kinders is sy groot inspirasie, sê hy.
JACO NEL
Sondag 31 Augustus 2014
Joost van der We
Read More...
Corlie Putter; Anna Emm; Lekkerbekkie Nuusbrief; AnnaEmm.co.za,
via ,
Fiction,
Beginner,
485
Daantjie Deurmekaar deur Corlie Putter
Daantjie Deurmekaar is 'n slordige seuntjie. Sy hare en sy klere en sy kamer is altyd deurmekaar. Maak
nie saak hóé baie kere sy mamma hom vra om op te ruim nie
Read More...
via ,
Fiction,
Beginner,
429
Drie maats gaan see toe deur Corlie Putter
Een oggend sit drie maats onder 'n boom. Hulle is verveeld. Wat kan hulle doen wat lekker
is? Hulle sien 'n bussie wat in die straat staan. Al die diertjies
Read More...
Reneé Pieterse; Anna Emm; Lekkerbekkie Nuusbrief; AnnaEmm.co.za,
via ,
Fiction,
Upper Beginner,
421
Die kleurmaker-masjien deur Reneé Pieterse
Plonspoot die duif pof sy vere. “Sjoe, dit het vinnig koud geword!” brom hy.
“Dis omdat dit nou herfs is,” verduidelik sy vriend, Koer-koer, hier langs hom
Read More...
AnnaEmm. Lekkerbekkie-reeks. www.AnnaEmm.co.za,
via ,
Fiction,
Beginner,
422
Die worteltjie wat nie geëet wou word nie deur Corlie Putter
Eendag was daar 'n worteltjie wat saam met die ander groente in die groentetuin gewoon het. Elke
oggend pluk die boer van die groente en va
Read More...
Corlie Putter; Anna Emm; Lekkerbekkie Nuusbrief; AnnaEmm.co.za,
via ,
Fiction,
Beginner,
483
Hoe Haas sy lang ore gekry het deur Corlie Putter
Een middag is Haas besig om wortels te steel in die boer se groentetuin. Hy eet vinnig en gulsig, want
hy is bang die boer kom terug. Sy magie word a
Read More...
Corlie Putter; Anna Emm; Lekkerbekkie Nuusbrief; AnnaEmm.co.za,
via ,
Fiction,
Beginner,
505
Piet Plaasmuis se kar deur Corlie Putter
Piet Plaasmuis wou nog altyd 'n vinnige kar hê. Al die ander diere het gesê dis nie 'n goeie idee nie,
want plaasmuise en karre hoort nie saam nie. Maar Piet
Read More...
Corlie Putter; Anna Emm; Lekkerbekkie Nuusbrief; AnnaEmm.co.za,
via ,
Fiction,
Beginner,
444
Sarel en die spinnekoppie deur Corlie Putter
Sarel slaap vir die eerste keer alleen in sy nuwe kamer. Hy is vreeslik opgewonde! Hy is mos nou al 'n
groot seun en glad nie meer bang nie. Maar net voor
Read More...
Anna Emm; Lekkerbekkie Nuusbrief; AnnEmm.co.za,
via ,
Fiction,
Beginner,
484
Die maanmannetjie deur Corlie Putter
Op 'n dag besluit 'n maanmannetjie om aarde toe te kom. Hy was nog nooit op die aarde
nie. Hy trek sy stapskoene aan en gly dan met 'n baie lang tou tot op die gr
Read More...
via ,
Fiction,
Upper Intermediate,
1319
Roodkapje
Een sprookje van de gebroeders Grimm
8.2/10 - 1506 stemmen
Er was eens een lief klein meisje; iedereen die haar zag hield veel van haar, maar haar grootmoeder wel het allermeest, en die w
Read More...
Ben Strydom,
via ,
Other,
Upper Intermediate,
349
'Toerbedrog': Polisie bekommerd vrou kan vlug
HANTI OTTO Maandag 11 Augustus 2014
Die ondersoekbeampte in die bedrogsaak teen die vrou wie se man glo 'n polisiespeurder geskiet het, is bekommerd dat s
Read More...