Piet Plaasmuis se kar deur Corlie Putter ()
By Corlie Putter; Anna Emm; Lekkerbekkie Nuusbrief; AnnaEmm.co.za
Piet Plaasmuis se kar deur Corlie Putter
Piet Plaasmuis wou nog altyd 'n vinnige kar hê. Al die ander diere het gesê dis nie 'n goeie idee nie,
want plaasmuise en karre hoort nie saam nie. Maar Piet ...